Raak gelees

Vuur – die goeie dienaar en die slegte baas

Lank lank gelede het Girl gevra ek moet oor vuur skryf. As my lewe daarvan afgehang het, was ek nou al dood en veras (verbrand), maar okay, eerder laat as nooit 😈 As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand – dit was die debuut CD van Suid-Afrika se kontroversiële popgroep – Fokofpolisiekar. Dis natuurlik… Continue reading Vuur – die goeie dienaar en die slegte baas