Sommer net

Tien rand vir ‘n stukkie kaas.

Ek gryp ‘n noot en ‘n paar plakkies en ry gou Spar toe. Vir brood en ‘n stukkie kaas en eiers. Die tweetjies staan by die bak met kaas wat Spar self gesny en toegedraai het. Hulle soek en soek en ek begin effe ongeduldig raak, maar ek staan maar. Die een het seker besef… Continue reading Tien rand vir ‘n stukkie kaas.