Gedagtes

Lank lank gelede…

was daar nie TV’s, selfone, ipad’s, android tablette, Facebook, Twitter, Instagram, Pinterest en en en, nie. Kinders het buite gespeel, aan-aan, wegkruipertjie, spin-the-bottle, i-spy-with-my-little-eye. En sulke speletjies. Daar was nie dvd-spelers in karre sodat kinders kon flieks kyk op die langpad nie. Mens moes maar karre-krieket speel, of windpompe tel, of agter in die kar… Continue reading Lank lank gelede…