Ongeklassifiseerd

Hoekom BBM tóg soms goed is om te hê

In my vorige inskrywing verlang ek so bietjie terug na die ‘ou’ dae, maar daar is ook voordele aan die nuwe dae. Vir mahala, gratis en verniet, sonder om ‘n telefoonrekening sky high te jaag, kan 4 mense in ‘n eksklusiewe groepie op Blackberry stront gesels tot die koeie huis toe kom. Moenie worry as julle nie verstaan wat hier gesê word OF hier aangaan nie, ONS verstaan. Moet ook nie te veel van die gesprek ernstig opneem nie – ons DOEN NIE. Dis net, een lê in een dorp op die bank, een lê in ‘n ander dorp in die bad, een sit ver weg buite en kyk sterre en een is iewers elders doenig, maar ons mis mekaar en toe gesels ons bietjie.

Ongelukkig het die eerste deel van die gesprek verlore gegaan, want bbm kan ook net soveel strontpratery in een sessie hanteer.

Die voorafgaande deel van die gesprek was iets oor gewig verloor, fishnet kouse, gepermde hare met ‘n reguit kuif, dun geplukte wenkbroue, Dolla Does Delmas of so iets en ‘n besoek in April aan ‘n vriendin – so ‘n “ladies weekend” of iets. Eers was daar ‘n effe van ‘n misverstand en een van die geselsers het verstaan ons swem Delmas toe, maar toe besluit ons nee, dis deesdae te gevaarlik daar verby De Doorns, ons vlieg eerder.

Moet ook asseblief nie hier lees as julle enigsins ‘n sinvolle inskrywing verwag of enige so iets sinvols nie. Dit was nie bedoel om opbouend, sinvol of opvoedkundig te wees nie – dis bloot om tyd te verwyl en ek verewig dit bloot hier sodat ek kan onthou dat dit soms nog okay is om nonsens te praat, al is mens groot😉

Hier en daar MOES ek ongelukkig stukkies verander ter wille van welvoeglikheid.

Laastens – as ons effe mal klink… effe is putting it mildly😈

** Jan 22 Tue 20:47 **
L: M is die enigste plaas-kind met lang rokke….te oulik!!! Love it! Unconventional!!!
** Jan 22 Tue 20:47 **
A: Vang ha in mpumalanga
** Jan 22 Tue 20:47 **
L: Witbank..I mean really. Ek dra ‘n bleddie mombakkies op die airport….net vir in geval. Trust nie die vrede nie….
** Jan 22 Tue 20:48 **
A: Ek wonder met wie praat M. Want sy praat nie met ons nie😦
** Jan 22 Tue 20:48 **
L: Ek sien al: tandloos….verwaarloos..hoekom klonk die storie so bekend?
** Jan 22 Tue 20:48 **
L: Klink.
** Jan 22 Tue 20:49 **
A: Ons dra hoede en sonbrille. Soos celebrities. Dan vra ek jou handtekening en jy vra myne
** Jan 22 Tue 20:49 **
L: Ja…ek hol en wag jou in. Dan hol jy weer.
** Jan 22 Tue 20:50 **
A: Ag, die dam het baie visse as een dalk ‘n baber is😆
** Jan 22 Tue 20:51 **
A: Bwahahaha. So ‘n grootrand slaprand hoed. En tasse met wieletjies. En gROOT sonbrille
** Jan 22 Tue 20:51 **
L: Of ‘n blaasoppie…of ‘n Shark. Ek sweer ek gaan non de plume wees.
** Jan 22 Tue 20:52 **
A: Solank dit net nie ‘n Bloubul is nie, want dan braak ek.
** Jan 22 Tue 20:52 **
A: My stage name is Michelle Mitchell. Joune?
** Jan 22 Tue 20:52 **
L: Ek vermom my soos by my werkspartie…dan is ons couple…ek moet seker hou by my kakmaak naam. Monique Anderson.
** Jan 22 Tue 20:52 **
L: Daai naam is totaal en al weggegooi.
** Jan 22 Tue 20:52 **
L: MA en MM
** Jan 22 Tue 20:54 **
A: Bwahahahaha! Nee man, jy kan nie soos ‘n man lyk nie, dan spoil jy ons party
** Jan 22 Tue 20:55 **
A: MM MA. Klink soos song se begin. Amper so iets soos Skurumba
** Jan 22 Tue 20:55 **
L: Het jy al gesien hoe hol ek daai lughawe plat? Bwahahaha….
** Jan 22 Tue 20:55 **
A: Lughawe is groot. Baie plek om weg te kruip
** Jan 22 Tue 20:56 **
A: Daar is paar vloere
** Jan 22 Tue 20:56 **
L: Do do do…re re re…in jou tas…ek weet nou al ons gaan lag. Nee…ek gaan aka land.
** Jan 22 Tue 20:56 **
L: Phantom ass strikes again!!
** Jan 22 Tue 20:57 **
A: Ons gaan die vliegtuig op horings vat
** Jan 22 Tue 20:57 **
L: Ek wil die lughawe eers mooi bekyk!
** Jan 22 Tue 20:57 **
A: Ek wil na die cockpit toe gevat word
** Jan 22 Tue 20:57 **
L: Jis….ons kerm tot hulle ons vat. Moet kitaar saamvat.
** Jan 22 Tue 20:58 **
A: Dan serenade ons die vlieenier
** Jan 22 Tue 20:59 **
A: Jimmy please say you’ll wait for me :lol:  *music*
** Jan 22 Tue 20:59 **
A: Ek lag nou so ek moet eers gaan …
** Jan 22 Tue 20:59 **
L: For each moment of tears…… Hahahaha.
** Jan 22 Tue 20:59 **
L: Seasons in the sun. Goodbye Michelle (Mitchell) please pray for me….
** Jan 22 Tue 20:59 **
L: I was the blacksheep of the family…..hahahahah.
** Jan 22 Tue 21:01 **
A: Ooooooo, ehe
** Jan 22 Tue 21:02 **
A: :lol:  :lol: 😆
** Jan 22 Tue 21:02 **
A: You picked a fine time to leave me Lucille *music*
** Jan 22 Tue 21:02 **
L: Mississippi…you’ll be on my mind!
** Jan 22 Tue 21:03 **
A: En dan sluit ons af met Moederlief kkom sit hier by my
** Jan 22 Tue 21:03 **
A: Friends all tried to warn me – Burning Bridges
** Jan 22 Tue 21:03 **
L: Die rock version.
** Jan 22 Tue 21:03 **
L: Patches…oh what shall I do?
** Jan 22 Tue 21:04 **
A: Ja, met ‘n vinnige beat by
** Jan 22 Tue 21:04 **
A: Darling, I’m feeling pretty lonesome
** Jan 22 Tue 21:04 **
L: Gee haar ‘n roos…doos.
** Jan 22 Tue 21:04 **
L: Ek’t genoeg van daai gekry.
** Jan 22 Tue 21:05 **
A: For each moment of tears, gee haar ‘n roos
** Jan 22 Tue 21:05 **
A:😆
** Jan 22 Tue 21:05 **
A: Words don’t come easy
** Jan 22 Tue 21:05 **
L: Lui lui telefoon….toemaar die donker man!
** Jan 22 Tue 21:05 **
A: Please release me let me go
** Jan 22 Tue 21:06 **
A: Ons het ‘n repertoire wat skrik vir niks. Daai vliegtuig kan London toe vlieg
** Jan 22 Tue 21:06 **
L: What am I living for if not for you? I won’t give up.
** Jan 22 Tue 21:06 **
A: Pak op pak op skipskop op jou kop
** Jan 22 Tue 21:06 **
A: I wanna live, live for you
** Jan 22 Tue 21:07 **
A: If you love me, let me go, if you don’t then let me know😆
** Jan 22 Tue 21:07 **
L: Jantjie, kom huis toe…O, ek verlang na jou. Bartlomeus dias…ek wil huis toe gaan.
** Jan 22 Tue 21:08 **
A: Want ek’s ‘n loslappie
** Jan 22 Tue 21:08 **
L: Knock three times on the ceiling….when will I see you again.
** Jan 22 Tue 21:08 **
A: En daar onder in die vlei stap ‘n mannetjie
** Jan 22 Tue 21:08 **
L: Bwhahahahahahaha!!! Wanneer kom ons troudag, Gertjie?
** Jan 22 Tue 21:09 **
A: Wilana Bwahahahaha.
** Jan 22 Tue 21:09 **
A: Blommetjie gedenk aan my
** Jan 22 Tue 21:09 **
A: She’ll be coming round the mountain when she comes
** Jan 22 Tue 21:10 **
A: En kyk hoe staan die drie pikkewyne
** Jan 22 Tue 21:10 **
L: Waterblommetjies…..boy van die suburbs. Ons kan eintlik ‘n skip entertain.
** Jan 22 Tue 21:10 **
A:😆 van hier tot in Rio
** Jan 22 Tue 21:10 **
A: Down by the riverside
** Jan 22 Tue 21:11 **
A: Picking up pebbles and throwing them into the sea
** Jan 22 Tue 21:12 **
A: Obladi- oblada, desmond took a barrow to the market place.
** Jan 22 Tue 21:12 **
A: Monique was a singer in a band
** Jan 22 Tue 21:12 **
L: Ons varkies lankal die hok verlaat. Niemand ken ons werklik nie.
** Jan 22 Tue 21:12 **
A: Desmond says to Monique girl I like your face
** Jan 22 Tue 21:13 **
A: Sê mos al lankal die mal mense loop hier buite rond, current company included. Ten minste weet ons ons is mal
** Jan 22 Tue 21:13 **
L: What face? Every face tells a story!!!
** Jan 22 Tue 21:13 **
L: Daar is geen hoop nie!!
** Jan 22 Tue 21:14 **
A: Daar is altyd hoop! Solank daar lewe is😆
** Jan 22 Tue 21:14 **
L: I’m in my happy place and I like it here…I don’t see dead people.
** Jan 22 Tue 21:14 **
A: Dreams are good friends
** Jan 22 Tue 21:14 **
L: Happy to be on an island in the sun.
** Jan 22 Tue 21:15 **
A: If I see dead people, I ignore them
** Jan 22 Tue 21:15 **
A: Under the boardwalk
** Jan 22 Tue 21:15 **
A: Ek dink M en T dink ons het dit nou heeltemal verloor
** Jan 22 Tue 21:15 **
L: By the banks of the Ohio….the whitebanks.
** Jan 22 Tue 21:16 **
A: Do what you do do well girl *music*
** Jan 22 Tue 21:16 **
A: I asked my love to take a walk, just a little walk
** Jan 22 Tue 21:17 **
A: I killed the only man I ever loved. Of so iets
** Jan 22 Tue 21:17 **
A: Fighting soldiers from the sky, fearless menn who jump and die. Stupid mans
** Jan 22 Tue 21:17 **
L: Teach your children well….their fathers’ hell.
** Jan 22 Tue 21:18 **
A: We don’t need no education, we don’t need no thought control
** Jan 22 Tue 21:18 **
A: Simply we’re not just another brick in the wall
** Jan 22 Tue 21:19 **
A: Ons kan geld maak met hierdie kakpratery. Kyk vir dowwe Dolla
** Jan 22 Tue 21:19 **
L: Ja….sal enigiemand anders dit snap?
** Jan 22 Tue 21:21 **
A: Ja, daar is baie ander mal mense in die wereld. Ek kan op jou skoot sit, asof ek so ‘n pratende pop is, dan praat ons so heen en weer
** Jan 22 Tue 21:22 **
A: Ons noem onsself die EMME
** Jan 22 Tue 21:22 **
A: Where have all the children gone?
** Jan 22 Tue 21:22 **
L: Dit was Jannie.
** Jan 22 Tue 21:22 **
M: Ek het nie woorde nie,wat te hell gaan julle isn Delmas maak? Klink soos human trafficking? Sykouse ens. Ek en T sal by die huis bly,dankie as ek nog bestaan – ek sal lyk of k n slow puncture gehad as ek 25kg moet verloor,mense sal se ek het aids. Het my maag nou seer gelag klaar n kilo verloor😆
** Jan 22 Tue 21:22 **
L: Die Tall Man het hulle gesteel.
** Jan 22 Tue 21:24 **
A: Wie is Jannie? Wie is die Tall Man. WELKOM M dankie dat jy ons vereer met jou teenwoordigheid🙄
** Jan 22 Tue 21:24 **
L: Het geweet M lees nog!!
** Jan 22 Tue 21:24 **
M: T how do u ask a teacher a question in class if he’s deaf? If his a good teacher and admits his condition he should give u a water gun -to shoot him with to get his attention, and a loudspeaker.
** Jan 22 Tue 21:24 **
L: Jannie is die naam van die ou met die pop.
** Jan 22 Tue 21:25 **
A: Ek het gedog sy kyk al weer series
** Jan 22 Tue 21:25 **
A: Dan is ek net nie Sannie nie
** Jan 22 Tue 21:25 **
A: Hulle praat vingertaal met hom. Moddelvinger
** Jan 22 Tue 21:26 **
A: Middel!
** Jan 22 Tue 21:26 **
M: Ek sit buite en kyk die sterre en rook n sigaret – R sing stadig n afikaanse song- deurmekaar is die naam of iets
** Jan 22 Tue 21:26 **
T:😆
** Jan 22 Tue 21:27 **
A: Hier is baie songs vir hom om te sing hier
** Jan 22 Tue 21:27 **
T: Ek gaan more 5 uur gym saam met gary die tooth fairy
** Jan 22 Tue 21:27 **
A: Moenie aan pappie meer sherry verkoop nie *music*
** Jan 22 Tue 21:28 **
A: Anders kom hy nie huis toe vanaand *music*
** Jan 22 Tue 21:28 **
A: Ek gaan ook 5 uur gym toe, om te swem. Ek en ‘n ou engelse oom deel elke dag ‘n baan in die swembad
** Jan 22 Tue 21:28 **
L: Sing hy stadig of is dit stadige song? Bwahahaha. Ek rook al amper 7 maande nie. Welakepela.
** Jan 22 Tue 21:30 **
A: Ons kan altyd ‘n beat in die song sit. Deur deur deur me me kaa kaa kaa rrrrrrr doef doef
** Jan 22 Tue 21:31 **
A: M, pasop vir die slange buite!
** Jan 22 Tue 21:32 **
A: Ek moet nou gaan bad en slaap
** Jan 22 Tue 21:32 **
L: My maag al seer gelag.
** Jan 22 Tue 21:33 **
A: My boude is seer van die touspring
** Jan 22 Tue 21:33 **
A: Ek hoop nie dit maak mens se boude groter nie
** Jan 22 Tue 21:33 **
L: Hoop nie jy land elke keer op die boude nie….hahahah!
** Jan 22 Tue 21:35 **
A: Nee, maar my boude raak so jik branderig van die spring. Seker die vet wat los skud
** Jan 22 Tue 21:35 **
A: Ek hoop nie dit maak klonte nie =))
** Jan 22 Tue 21:36 **
A: Imagine, dan loop ek in daai tights met klont boude
** Jan 22 Tue 21:36 **
L: Ek draf in my poel. O hete…netnou spring jy alles los en dan wiggle dit so as jy loop. Dis hoeka dan wat dit sulke gate inval.
** Jan 22 Tue 21:37 **
A: Ek sny ‘n gat in en dreineer dit!
** Jan 22 Tue 21:37 **
L: Dan lyk dit soos kar wat hael-damage het. Dan moet jy rokkies dra.
** Jan 22 Tue 21:37 **
A: Rokkies wil sy dra, en almal kyk daarna.
** Jan 22 Tue 21:39 **
A: Nee o fok! Ek gaan nou bad. Kan nie so laat gaan slaap nie. Mnore verdrink ek
** Jan 22 Tue 21:39 **
L: Lekker bad en slaap. Almal van julle.
** Jan 22 Tue 21:39 **
A: Ag kaskar se gat man. N is altyd ‘n bok vir sports
** Jan 22 Tue 21:39 **
L: Ons gaan geskiedenis maak.
** Jan 22 Tue 21:39 **
M: Nag julle almal,lief julle baie xxx
** Jan 22 Tue 21:40 **
A: Goodnight! Lief julle almal!
** Jan 22 Tue 21:40 **
L: Ek lief julle ook almal!!
** Jan 22 Tue 21:41 **
A: Berug ja, nie beroemd nie. Ek gaan net nie witbank tronk toe nie. Dis waar john was, onthou jy
** Jan 22 Tue 21:41 **
L: En Jackie.
Jan 22 Tue 21:42 **
A: Ja, hy ook. Hulle hele family was ini tronk. Charmaine se man ook
** Jan 22 Tue 21:42 **
L: Is hulle ook nou in die Parlement? ANC?
** Jan 22 Tue 21:42 **
L: Wat het van hulle geword?
** Jan 22 Tue 21:43 **
A: Nee hulle is te wit. Sal dalk in vlg regering wees
** Jan 22 Tue 21:44 **
A: Weet nie. Boemel seker iewers
** Jan 22 Tue 21:45 **
L: En op daardie noot se ek oor en uit vir die aand. Dankie vir lekker lag!! Onthou 2kg per week.
** Jan 22 Tue 21:48 **
A:😆 bye en goodnight en over en out!
** Jan 22 Tue 22:02 **
M:😆

13 thoughts on “Hoekom BBM tóg soms goed is om te hê

    1. Ek wonder nou of enigiemand wat blog normaal is, want glo my, daar is dele van daai gesprek wat in die daglig vir my GLAD nie normaal klink nie!😆

  1. Jislaaik, Sonetjie, met ‘n bietjie verbeelding en ‘n paar wyne agter die blad kan hier ‘n baie nice storie uitbroei — in die kol vir Rooi Rose of Sarie. Ek vrek nou net om te weet van die klomp wat in die tronk was?????

  2. Ag, dit klink te nice vir woorde! My kinders en ek praat net so – net op
    Skype of Facebook Chat of Google Chat. Want hulle moeder het nie ‘n BB nie.🙂

    Die liedjies wat julle so opnoem, klink net soos die wat ons almal ken. Ons sou heerlik kon saampraat!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s