Lank gelede

‘n MAN in ‘n Mini

Ek ontdek vandag hierdie skryfsel van my op ‘n ander forum. Ek het al vergeet hiervan, maar dink net ek MOET dit weer deel. Die storie speel af jare gelede, lank voor yuppies of buppies en BMW se Mini. Dit was die tyd toe manne nog Valiants gery het, kinders nog kinders was, en Mini’s… Continue reading ‘n MAN in ‘n Mini