Sommer net

Ons is NIE almal só nie

Ek is kwaad, ek is nou al vir amper twee ure kwaad. Kwaad genoeg om enige slang te wen met doodspoeg. Ek moet dit uit my uit skryf, anders gaan die kwaad aanhou by my oë uitloop. Ek moes vanoggend iets by my seun in Vishoek gaan haal. Dit was net ‘n vinnige heen en… Continue reading Ons is NIE almal só nie