Sommer net

Ek wil nie in Desember doodgaan nie. Niemand wil nie.

Ons ry vanoggend net na 9 winkels toe. Die dorp loop oor en ons ry verby na ‘n kleiner winkelsentrum net anderkant die dorp. Daar is ‘n bus voor ons met sy noodligte aan. Ek wonder vir wat ry hy so. Ons verander na die ander baan en sien hoekom. Dis ‘n begrafnisstoet. Daar is… Continue reading Ek wil nie in Desember doodgaan nie. Niemand wil nie.