Aanhaling van die dag
“I started out with nothing and I still have most of it.”
“I started out with nothing and I still have most of it.”
Verlange lê in ‘n reuk. Verlange na ‘n geliefde wat dood of sommer net weg is, as die reuk van daardie persoon se parfuum of naskeermiddel skielik tussen ander mense verby jou warrel. Jy ruk tot stilstand en die onthou hardloop bo-oor jou. Jy vergeet waarheen jy oppad was of waarvandaan jy gekom het.… Continue reading Verlange (herhaal)
Ek kon seker begin het met ‘Liefste Kaap’, maar op die oomblik is my liefde vir jou so dun gesmeer soos wanneer mens die laaste skraapsels Marmite uitkrap vir jou broodjie. Bitter bitter dun. Want ek is gatvol vir jou nat kant. Jou storm kant. Jou balhorigheid om nie te weet dis veronderstel om LENTE… Continue reading Liewe Kaap
Ek “tag’ jou nie Elfie, want ek weet jy sal jou pad hierheen vanself vind. Toe Blue Tattoo van Vanilla Ninja vanoggend deur my kop storm, toe weet ek ek moet vir jou skryf. Sonder dat jy dit weet, loop my kop al dae lank saam met jou. Want ek weet. Jy mis die Kaap.… Continue reading Vir Elf – en haar Simonsberg