Slaan oor na inhoud

Kouevuur

wat brand in my kop

Maand: Mei 2011

Gedagtes

Padduiwels

Mei 31, 2011Mei 31, 2011 Son5 Kommentaar

Meimaand het ek twee keer die pad Karoo toe en terug aangedurf. Nogal ironies hoe 600 kilometer al hoe korter voel hoe meer mens dit ry. Maar dis nie waaroor ek wil skryf nie. In die week ry ek ook nogal ‘n entjie werk toe, op ‘n redelike besige pad. En meer en meer is… Continue reading Padduiwels

My gedigte

Ek wonder

Mei 25, 2011 Son6 Kommentaar

Ek wonder of jy weet, en of jy dalk kan sien, ons het jou nog nie vergeet. Ek wonder of jou mooi bruin oë nog altyd baie lag en net in mooi dinge glo. Ek wonder nog oor jou en my, oor wat sou wees as jy hier kon bly. Ek wonder hoekom het jy… Continue reading Ek wonder

Musiek

Al moet ek soms

Mei 20, 2011Mei 20, 2011 Son6 Kommentaar

Al moet ek soms my moed loop soek in my skoene al sou ek soms in die donker verdwaal al sou ek oorslaap in ‘n koue nag onder sterre en wakker word met ryp in my oë al is daar geen bepaalde roete na jou wese nie voor jou hart se deur gaan ek nog… Continue reading Al moet ek soms

Gedagtes

Om jou wonde te wys

Mei 16, 2011Mei 16, 2011 Son22 Kommentaar

‘Dis okay om jou wonde te wys, want dit maak jou meer mens’, lees ek anderdag, iewers. Maar wat as jy saam met jou grootword melk, gevoer is met ‘voorgee’ pap. Dat jy eerder voorgee dit gaan goed, dat wonde wys ‘n swakheid is. Dat jy saam met die wereld lag, maar alleen huil. As… Continue reading Om jou wonde te wys

Die Lewe

Stellenbosch Biblioteek

Mei 10, 2011 Son15 Kommentaar

Nog voor ek begin skoolgaan het, was ek al ingeskryf as lid van ‘n biblioteek. Destyds was dit Paarl-biblioteek. Deur die jare was ek lid van biblioteke in klein Oos-Transvaalse dorpies, een keer selfs van Kleinmond-biblioteek en een keer ook vakansie-lid van Stilbaai se biblioteek. Ek onthou hoe opgewonde ek elke keer was om boeke… Continue reading Stellenbosch Biblioteek

Soek & Vind

Translate this blog from Afrikaans to your language

Website Translation Widget

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Sluit aan by 1 383 ander intekenaars

Kouevuur gedagte

”Sommige gedagtes is gebede. Daar kom oomblikke wanneer 'n mens se siel op sy knieë gaan, ongeag van wat die houding van sy liggaam mag wees" - Victor Hugo

Son

Professional Reader

Op die Vuur

  • Liewe Pa
  • Die jaar van wanhoop en hoop
  • ALLE lewens maak saak. Ja, dit doen.
  • Honderd-en-hoeveelste dag – vir my eie onthou.
  • D-dag

Kommentaar

Jopman oor Breuk of Breek?
Willemien oor Dis ‘n fokop as mens se…
derek oor Die Duitse wesies van 194…
Toortsie oor Liewe Pa
Son oor Liewe Pa

Vader Tyd

Mei 2011
M D W T V S S
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  
« Apr   Jun »

Flickr Foto's

Trona Star trailsEasing the Suffering“La fotografía es el arte de la observación. Se trata de encontrar algo interesante en un lugar ordinario. Me he dado cuenta de que tiene poco que ver con las cosas que ves y mucho con cómo las ves.”
More Photos

Ek lees

  • 2 Oceans Vibe
  • 6000 Miles
  • 66 Square Feet
  • A Thousand Words
  • Alleman
  • Alta se blog
  • Anna
  • Annderster
  • Anne Bekker
  • Antie Koekie
  • Anzel Gerber
  • Beeps
  • Bileam se Donkie
  • Boer in ballingskap
  • By grace and love
  • Cantus
  • Cape Town Photos
  • Cara
  • Chanette Paul
  • Daaglikse Inspirasie
  • Dellie
  • Demoerin
  • Die Werf
  • Dion se gedagtes
  • Duskant Sutherland
  • Eelt
  • Eendag op 'n reëndag
  • Eilandkind
  • Ek en my huis
  • Ek sê
  • Electric Orchid
  • Ella se blou avonture
  • Ettienne
  • Flintstoned
  • Fluitjiesriet
  • Gardiol
  • Gert Sarrisam
  • Girl
  • Gladdebande
  • Goggabyt
  • Herriemerrie
  • Hope in Love
  • Insanity @ home here
  • Inwardsun Outwardsmile
  • Jeremy Nell
  • Johan Swarts
  • Johanna
  • Judith Passion
  • Kaalvoet op die grondpad
  • Kaalvoetinireen
  • Kaneelsuiker
  • Kyk Noord
  • Kyker
  • Lettice & Lu
  • Lou
  • Louisa
  • Maankind
  • Madelie
  • Meermin
  • Mnr Muller
  • Mooigoed
  • Murph se muurprop
  • Murphy se wet
  • My kant van die draad
  • My kop op 'n blok
  • My nederige pogings
  • Nadenkers
  • Net Jane
  • Olga
  • Om die kombuistafel
  • Om te probeer verstaan
  • Op die seepkissie
  • Pitkos
  • PlaasJuppie
  • Poetry Hart
  • Quintus Heine
  • Riana Brand
  • Riviersonderend
  • Romanza lesers
  • Rosalind
  • Rustig
  • Seaweed blues
  • Sieve and Sand
  • Skinnernuus
  • Skoor
  • Snaaks genoeg
  • Spooklag
  • Stanley
  • Sterrekind
  • Stokstert
  • Teatime with Thea
  • The Arkives
  • The Last Straw
  • Uit en Tuis
  • Van waar jy kyk
  • Verskriklik
  • Vier Seisoene
  • Vuurslag
  • Wasting time
  • Wurmblikkie
  • Zee

No Instagram images were found.

In die as

  • Julie 2021 (1)
  • Desember 2020 (1)
  • Julie 2020 (2)
  • Maart 2020 (2)
  • November 2019 (1)
  • Julie 2019 (3)
  • Mei 2019 (1)
  • Desember 2018 (1)
  • Oktober 2018 (3)
  • September 2018 (1)
  • Augustus 2018 (3)
  • Mei 2018 (1)
  • Desember 2017 (1)
  • September 2017 (2)
  • Augustus 2017 (4)
  • Julie 2017 (1)
  • Junie 2017 (1)
  • Mei 2017 (1)
  • April 2017 (1)
  • Maart 2017 (1)
  • Februarie 2017 (1)
  • Januarie 2017 (3)
  • Desember 2016 (3)
  • Oktober 2016 (1)
  • September 2016 (1)
  • Augustus 2016 (2)
  • Junie 2016 (2)
  • Mei 2016 (5)
  • April 2016 (1)
  • Maart 2016 (2)
  • Januarie 2016 (3)
  • Desember 2015 (2)
  • November 2015 (1)
  • Oktober 2015 (1)
  • Augustus 2015 (4)
  • Julie 2015 (2)
  • November 2014 (2)
  • Oktober 2014 (2)
  • September 2014 (1)
  • Augustus 2014 (2)
  • Julie 2014 (1)
  • Mei 2014 (4)
  • Maart 2014 (2)
  • Februarie 2014 (3)
  • Januarie 2014 (2)
  • Desember 2013 (2)
  • November 2013 (3)
  • Oktober 2013 (3)
  • September 2013 (7)
  • Augustus 2013 (3)
  • Julie 2013 (1)
  • Junie 2013 (5)
  • Mei 2013 (3)
  • April 2013 (4)
  • Maart 2013 (5)
  • Februarie 2013 (4)
  • Januarie 2013 (11)
  • Desember 2012 (1)
  • November 2012 (5)
  • Oktober 2012 (4)
  • September 2012 (1)
  • Augustus 2012 (6)
  • Julie 2012 (4)
  • Junie 2012 (5)
  • Mei 2012 (9)
  • April 2012 (11)
  • Maart 2012 (6)
  • Februarie 2012 (6)
  • Januarie 2012 (5)
  • Desember 2011 (7)
  • November 2011 (5)
  • Oktober 2011 (10)
  • September 2011 (12)
  • Augustus 2011 (15)
  • Julie 2011 (10)
  • Junie 2011 (9)
  • Mei 2011 (5)
  • April 2011 (6)
  • Maart 2011 (6)
  • Februarie 2011 (6)
  • Januarie 2011 (10)
  • Desember 2010 (8)
  • November 2010 (5)
  • Oktober 2010 (4)
  • September 2010 (9)
  • Augustus 2010 (10)
  • Julie 2010 (7)
  • Junie 2010 (7)
  • Mei 2010 (10)
  • April 2010 (10)

Hier is al

  • 498 490 deur die vuur

Stompies

  • Book reviews (3)
  • Die Lewe (108)
  • Gedagtes (140)
  • Lank gelede (3)
  • Musiek (39)
  • My gedigte (8)
  • Om te onthou (4)
  • Raak gelees (39)
  • Sommer net (78)
  • Wordpress Challenges (9)

Ekstra

  • wat brand in my kop

RSS Kouevuur se Foto’s

  • Sunday afternoon visitor

Admin

  • Registreer
  • Meld aan
  • Inskrywingstoevoer
  • Kommentaarvoer
  • WordPress.com
Create a free website or blog at WordPress.com.
Privacy & Cookies: This site uses cookies. By continuing to use this website, you agree to their use.
To find out more, including how to control cookies, see here: Cookie Policy
  • Follow Reeds gevolg
    • Kouevuur
    • Sluit aan by 1 383 ander intekenaars
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Kouevuur
    • Pasmaak
    • Follow Reeds gevolg
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Die kommentaar is aan't laai...