Sommer net

‘n Ware verhaal – in die gees van die feestyd

Taxi’s het ook harte. Of dan bestuurders van taxi’s. Ek het ‘n kind. Wel eintlik twee. ‘n Seun en ‘n meisiekind. Seunskind is nog ‘n alleenloper. Bly en werk daar by Stormsrivier. Een van ons land se mooiste dele. Ons sien vir seunskind min. Nie alle seuns hang aan hul ma se rokspante nie. Gewoonlik… Continue reading ‘n Ware verhaal – in die gees van die feestyd