Vandag het ek myself gefaal
Ek staan vroeg vanoggend op om te gaan katkos en gas vir die verwarmer koop. Volgens alle voorspellings gaan ons vrek van die koue hierdie naweek. Dis klaar bibberkoud, maar ek trek my “big girl panties” aan en durf die dorp aan. Binne ‘n uur is ek weer op pad terug huis toe. Die reën… Continue reading Vandag het ek myself gefaal