Die Lewe

Verneukers

Daar is sekere onderwerpe waarvoor mens versigtig moet wees om oor te skryf, want jy kan dalk onwetend op tone trap. Maar soms moet mens ‘n ding skryf soos wat jy dit voel, aan jou binnekant voel. Daar waar jy nie maskers dra nie. Verneuk, rondloop, oor die draad wei, of watse naam mens ook… Continue reading Verneukers