Sommer net

ALLE lewens maak saak. Ja, dit doen.

Toe ek destyds oor Hannah geskryf het hier, het ek nie gedink ek sal weer presies SO diep deur iets geraak kon word nie. Tot nou met die Hartswater moorde. My kop draai en draai om daardie drie mense se laaste oomblikke. Hoekom nie net alles vat en hulle los nie? Dit was nie roof… Continue reading ALLE lewens maak saak. Ja, dit doen.