Gedagtes

Windverwaaide Julie-gedagtes

  Ek sien ek het twee maande laas geblog. Dis nie asof ek niks meer het om te sê nie, dit raak net al hoe makliker om net te dink. Ek word met tye snags wakker en dan spook daar ‘n vierjarige seuntjie by my. ‘n Seuntjie wat uit sy ma se arms geruk is… Continue reading Windverwaaide Julie-gedagtes