Gedagtes

Kersie oppi koek

Vlam het my vereer met hierdie toekenning. Sy weet dit dalk nie, maar sy is een van daardie mense wat ek nog nooit in die vlees ontmoet het nie, maar wat vir my ‘n hartsuster is. Ek WEET net sommer dat ‘we will get along like a house on fire’ as ek ooit bevoorreg genoeg… Continue reading Kersie oppi koek