Gedagtes · Sommer net

My onsigbare reis

Ek skuld vir Murphy huiswerk – oor onsigbaar wees. Wat sal ek doen as ek myself onsigbaar kon maak? Hopelik is daar nie ‘n tydsbeperking of plek gebonde aan hierdie onsigbaarheid nie. Want dan sou ek… Reis, reis en nogmaals reis. Na verre vreemde lande. Na plekke waar ek andersins nooit die geld voor sou… Continue reading My onsigbare reis