Dis nie verby voor die vet tannie nie gesing het nie
Maar die vet tannie is nou ‘n maer(der) tannie, so is dit nou verby? Die Winckler paartjie het onlangs vet mense gekritiseer en dit het ‘n storm laat los bars om hul koppe. Ek wonder so in my stilligheid hoeveel keer die mense wat nou so kwaai kapsie maak nie al self vet mense gekritiseer… Continue reading Dis nie verby voor die vet tannie nie gesing het nie
