Gedagtes

Met ‘n engel oppad

Daar het ‘n engel saam met my van die Kaap tot in die Karoo gery. Toe die swart lint sonder ophou voor my strek en die vaak soms my oë wou toetrek het die engel saggies gesing en my veilig by die eindpunt gebring. Ek het ‘n mens gesoek om saam met my te ry… Continue reading Met ‘n engel oppad