Gedagtes

NIE skinny NIE!

In Engels sê hulle mens is “hot and bothered”. Dis hoe ek deesdae voel na ek gaan klere, spesifiek jeans, soek het. Werklik-en-wragtig-waar! Twee jaar gelede was my agterstewe twee boerpampoene wat baklei. Intussen het ek ontslae geraak van ‘n kwarthonderd kilogram, so om klere te soek en te koop, was die laaste ruk vir… Continue reading NIE skinny NIE!