Sommer net

Weer Hannah

In al die maande spook sy nog steeds by my. Ek weet nie die rede nie, maar ek kon haar nog nooit vergeet nie, al het ek haar nie geken nie. Ek het destyds HIER oor Hannah geskryf Ek weet daar word elke dag mense vermoor in ons land, en my hart breek vir elkeen. Maar… Continue reading Weer Hannah