Die Lewe · Gedagtes

Vyftig skakerings van grys

Nee, dit gaan nie oor die veelbesproke reeks waaroor almal se lippe deesdae los is nie. Hierdie is oor iets baie ernstigers. Die Lewe. Want bitter min in die lewe is NET swart of net wit. Daar is seker veel meer as net vyftig skakerings van grys. Natuurlik is daar NET wit of swart dele… Continue reading Vyftig skakerings van grys

Ongekategoriseerd

Hierdie is nie…

… ‘n inskrywing nie (met apologie aan BiB se FB status – of NIE-status 😆  ) Dis ‘n Sommer-Net. Ek herstel nog na al die pret laasweek saam met twee mooie meisiekinders – een myne en een my suster s’n. Ons het gaan ‘Cool Runnings” – wat ‘n adrenalien rush! Akwarium toe gegaan, in die… Continue reading Hierdie is nie…