Die Lewe · Gedagtes

Déjà-Vu

  Been here, done this, felt this, cried for this, moved on about this. Dis hoe ek vandag voel. En gister en eergister en seker nog môre en oormôre ook. In Kimberley word ‘n hond gered uit ‘n gat, nadat sy 160 meter ver geval het en bo alle verwagting vir meer as ‘n week… Continue reading Déjà-Vu