Book reviews · Die Lewe

If you are white, you can never know what it’s like to be black

Dit, in een sin, is die opsomming van Jodi Picoult se Small Great Things. Dis een van die mees vuis-in-die-maag boeke wat ek nog ooit gelees het. Ek gaan nie ‘n resensie hier probeer skryf nie, maar hier mag dalk van die storielyn weggegee word, so moenie hier lees as jy nie wil weet nie. Die… Continue reading If you are white, you can never know what it’s like to be black