Ek het nie ‘n titel hiervoor nie
Ek sit vanoggend hier en ek weet nie lekker hoe om met myself, my kop, my gedagtes te maak nie. Laasnag half 2 is ons oppad huis toe, op die N1 van die Paarl af. Die pad is doodstil daardie tyd van die oggend. Net verby die Klapmuts afrit haal ek die CAW motor in.… Continue reading Ek het nie ‘n titel hiervoor nie