Sommer net

D-dag

Dis ‘n paar ure na “lockdown” toe. The Age of Corona, het ek iewers gelees. Onwillekeuring wonder ek hoe sal ons oor ‘n paar jaar hierna terugkyk. En wie van ons sal die voorreg hê om te KAN terugkyk en te onthou. Want die realiteit is… mense gaan dood hiervan. BAIE mense gaan dood hiervan.… Continue reading D-dag