Gedagtes

Soos ‘n klippie in die water

Ek kry vanoggend hierdie boodskap om te modereer – (ek het baie, baie lanklaas hier geskryf) “Dit voel of ek hierdie blog Moes ontdek, 15 Julie 2021, 10 dae na my moeder se 52ste verjaardag, kom pluk Hy sy mooiste Blom. 15 Julie 2022 Lees ek jou blog raak en die woorde het my ineen… Continue reading Soos ‘n klippie in die water