Sommer net

Oor ‘Die Troue’ en my eie onthou.

Ek loop al ‘n paar dae en dink of ek hierdie wil skryf of nie, want deesdae lees almal mos orals en mens is lankal nie meer net ‘n anonieme blogger nie. Maar dalk, net dalk, lees hier iemand wie se glasskoen ook lankal gebreek het, maar wat nog nooit die moed gehad het om… Continue reading Oor ‘Die Troue’ en my eie onthou.