Dilemma van die dag
Die woorde “For evil to prevail, it is only necessary for good people to do nothing”, is alombekend. Maar soms wonder “good people” of hulle lus is vir die schlep van protesteer. Vanoggend donker ry ek werk toe. Dis ook ‘n baie donker pad, die eerste stuk buite Stellenbosch. Ek maak maklik pad vir vinniger… Continue reading Dilemma van die dag