Die Lewe

Please release me, let me go…

Mens se onthou van ander mense, sit so baie keer in ‘n reuk, ‘n plek of ‘n lied. Nooit kon ek, en nooit sal ek ooit weer vir Please Release Me, Let Me Go hoor en NIE vir jou onthou nie, Pa. Daar was altyd musiek in ons huis en as jy op jou stukke… Continue reading Please release me, let me go…