Sommer net

Om te skryf. Of nie.

Ek lees al vandat ek kan onthou. Skryf het later gekom. Op skool was dit opstelle en later my gedagtes in ‘n dagboek. En toe kom blogging. Vir ‘n paar jaar het ek my hart uitgeskryf. Wanneer ek kwaad was, wanneer ek gelukkig was, wanneer ek hartseer was, wanneer ek geskok was, wanneer ek sommer… Continue reading Om te skryf. Of nie.