Sommer net

Sand tussen my tande gedagtes

Sand tussen ‘n mens se tande is nog nooit lekker nie. En die laaste week of wat het ek sand-tussen-my-tande-gedagtes, hoofsaaklik oor dinge op sosiale media, meer spesifiek Facebook. Nou ja, ek hoor al dat mens Facebook nie moet ernstig opneem nie, dis nie die regte lewe nie, bla bla bla. Die waarheid… dit IS… Continue reading Sand tussen my tande gedagtes