Gedagtes

Kopskuif oor kos

Ek skryf hierdie meer vir myself as enigiemand anders wat hier mag lees, maar ek skryf dit ook vir elke mens wat al ooit ‘n stryd met kos gehad het. Daar is simpatie en rehabs vir alkoholiste, vir dwelmverslaafdes, vir alle geestessiektes. Maar vir oorgewig? Aikona. Jy’s ‘n vet vraat en jy moet ophou vreet.… Continue reading Kopskuif oor kos