Sommer net

Brief vir Mini Meyer

Liewe Mini Jy het nog nie ‘n naam nie, want jou ma sê jy sal jou naam saam met jou bring. Wanneer sy jou sien, sal sy weet. So intussen is jy net Mini – die nuwe klein Meyer. Ons weet darem al dat jy ‘n Mini mannetjie is. En ek is jou ouma. Aangename… Continue reading Brief vir Mini Meyer