Bieghokkies
Ek lees vanoggend HIERDIE en dit sluit aan by my gedagtes toe ek gisteraand gaan loop het. Dit moet nogal in ‘n mate bevrydend wees om Katoliek te wees. Om gereeld in ‘n hokkie agter ‘n swart gordyn te kan gaan sit, gesigloos, en by ‘n ander gesiglose oor jou sondes te kan bieg. Soos… Continue reading Bieghokkies