Maand: Mei 2010
Vier briewe vir Jan Ellis
Ek het met groot afwagting en verwagting na hierdie boek uitgesien. Ek het nog altyd van Steve se musiek gehou en sy poësie is van die beste. Ek respekteer sy talent as kunstenaar, maar hierdie verskoning van ’n boek was vir my ’n groot teleurstelling. Ek weet daar is baie wat van my gaan verskil,… Continue reading Vier briewe vir Jan Ellis
Dood en Lewe
“We are living a death denying, youth worshipping culture.” Ons moet vrede maak daarmee dat die Dood ons konstante metgesel is. Moenie dink jy of jou geliefdes is te jonk, te gesond of te wat ookal vir die Dood nie. Die Dood laat hom nie vertel nie. En nee, ek is nie morbied nie, dit… Continue reading Dood en Lewe
Sondagaand Song
Voetstappe
My kantoor is in ‘n lang gang. Die afgelope tyd kom ek agter dat ek mense begin uitken aan hul voetstappe as hulle die gang afloop. Of dan hoe hulle beweeg, want sommiges loop sag, maar hulle het ‘n teenwoordigheid wat jy kan aanvoel, lank voor jy hulle sien. My baas loop sulke kort, vinnige… Continue reading Voetstappe