Gedagtes

(Adv) Barbie-pop – hip hop – skip skop

Vandag glo uit die tronk uit. Na sy slegs 3 jaar en 3 maande van haar 7 jaar vonnis uitgedien het. So beland ek gisteraand in ‘n debat op een van my Facebook vriende se blad – ja ek weet, ek weet, ek het “weird” FB vriende – en soms in die regte lewe ook.… Continue reading (Adv) Barbie-pop – hip hop – skip skop

Ongekategoriseerd

Oor ‘n geliefde skryfster, maar oor veel meer as net ‘n geliefde skryfster

Soms moet of kan mens stilbly en soms kan mens nie stilbly nie. Dan moet jy vertel van die dinge in jou hart en in jou kop, veral as daardie dinge vir iemand anders die pad ligter kan maak. Gisteraand lê ek weer en verder lees aan Swart op Wit van Annelie Botes. Lank terug… Continue reading Oor ‘n geliefde skryfster, maar oor veel meer as net ‘n geliefde skryfster