Sommer net

Die jaar van wanhoop en hoop

Vandag is die langste dag en kortste nag. In die Kaap gaan die son nou eers amper nege-uur onder. Dis die tyd van die jaar wat ek normaalweg in my element is. Sonskyn, lang dae, vrolike mense, Kersfees, familie samesyn. See, strande, sonbrandolie reuke. Maar nee, nie hierdie jaar nie. Niks aan hierdie jaar en… Continue reading Die jaar van wanhoop en hoop