13 Augustus 2012
Vyf jaar. Dis ‘n lang tyd. En dan, as ‘n mens terugkyk, eintlik ‘n oogwink. Dis hoe lank jy al weg is, Ma. Dood proe nog steeds nie lekker op die tong nie, so ek hou maar by weg. Augustus is die maand waarin jou eerste kleinkind gebore is, my oudste. Augustus is die maand… Continue reading 13 Augustus 2012