Die Lewe · Gedagtes

Indrukke en gedagtes – tong in die kies

Vrywaring: Hier is geen ooreenkoms tussen ware gebeure en mense nie. Alle karakters is fiktief en enige ooreenkoms wat daar blyk te wees, is bloot toevallig. (Of so iets) Dis die tweede dag van die strategie werkswinkel. Ook die laaste dag en ook Vrydag. Daaroor is sy baie bly. Die dag strek lank en vervelig… Continue reading Indrukke en gedagtes – tong in die kies