Rekenaar vreugde
Kan mens so in vervoering raak oor ‘n nuwe rekenaar? Al het jy dit nog nie eers gekry nie. Al is dit nie eers jou eie persoonlike een nie, maar jou werk se een. Die rekenaar waarop ek tans werk, het ek hier kom kry. By nadere ondersoek is gevind dat hy hier aangekom het… Continue reading Rekenaar vreugde