Die Lewe · Gedagtes · Musiek

Ons sal dit oorleef

Ek het lanklaas in die oggend half vyf opgestaan om te gaan gym. Ja, ja ek weet dis ook al ‘n vervelige storie, but hear me out. Gister na werk strip ek my moer vir al die lywe en bedrywe en vir die een vroumens wat met flippers aan in die swembad swem, oor altwee… Continue reading Ons sal dit oorleef