Die Lewe

My eerste veeveiling

Verlede week kuier ek (al weer) in die Karoo. Ek begin al hoe meer vermoed dat ek dalk eendag daar sal kan aftree. Ek sal nie die see sodanig mis, soos wat ek die Berg sal mis nie, maar gelukkig weet ek die Berg is altyd daar. Elk geval, Donderdag is my laaste dag daar,… Continue reading My eerste veeveiling