Die Lewe · Gedagtes

Dis ‘n fokop as mens se ma dood is.

Daar word gesê mense gebruik vloekwoorde om hulself uit te druk as hul woordeskat beperk is. Glo my, my woordeskat is so groot soos die Here se genade, maar soms kan net ‘n vloekwoord iets verwoord. Nie al die woorde in die dikste woordeboek kan presies vertel wat se fokop dit is as mens se… Continue reading Dis ‘n fokop as mens se ma dood is.