Die Lewe

As…

As… ek vandag ‘n besem in die hande kry verander ek sweerlik in ‘n heks en vlieg weg. As… ek kon toor, het ek vandag alle mense in standbeelde verander. As… ek BAIE geld gehad het, het ek vandag vir my ‘n eiland in die middel van die Bermuda  Triangle gekoop en daar gaan wegraak.… Continue reading As…