Gedagtes

Sal ons ou kennisse ooit vergeet

2012 het my Ma gevat en ek het geglo 2013 kan nie erger wees nie. 2013 het gemaai onder my familie en vriende. En as ons die laaste inskrywing in ons dagboeke maak op 31 Desember 2013, sal ek ‘n sug van verligting gee en hoop 2014 gee nuwe lewe, nuwe horisonne, nuwe geleenthede, nuwe… Continue reading Sal ons ou kennisse ooit vergeet