Raak gelees

Met apologie aan Lucy Jordan

Maandagaand vroeg jaag ‘n 50-jarige vrou besope en halfkaal deur Bothasig in die Kaap se strate! Om 8 nm beduie die polisie aan haar om van die pad af te trek en stil te hou, vermoedelik omdat hulle kon sien sy bestuur onder die invloed. Die arme polisieman kon sy oë nie glo nie toe… Continue reading Met apologie aan Lucy Jordan