Gedagtes

Ek het nie vir Hannah geken nie…

… maar sy spook al dae lank by my. Sy wil my nie los nie. Ek word in die nag wakker en ek sien haar gesig voor my. Ek stel my haar laaste ure voor en ek ween oor ‘n kind wat ek nie geken het nie, maar wat ek tog ken deur al die… Continue reading Ek het nie vir Hannah geken nie…