Sommer net

Dis nou 4 jaar

Jip, ma. Vier jaar, ma. Ek het gedink ek sal nie weer hierdie jaar skryf nie. Vier is so ‘n niksseggende syfer. Dis nie 5 nie, of 10, of selfs 7. Dis net 4. En een of ander tyd moet mens seker ophou skryf. Maar toe vandag kom, toe ek vanoggend wakker word, toe weet… Continue reading Dis nou 4 jaar