Musiek

Groet sonder woorde

Laat ons nie praat nie, die tyd is verby, niemand is kwaad nie en albei is vry. Kom kyk deur die ruite, die nag staan in blom, woorde hoort buite, want hartseer is stom. Lê jou kop hier teen my skouer laat jou hart sy paaie gaan stilweg word ons wys en ouer eendag sal… Continue reading Groet sonder woorde