Gedagtes

13 Augustus 2012

Ja ma, dis al weer twee jaar. Ek gaan nie vandag vir jou fancy woorde skryf nie. Die seer is nou al hanteerbaar, die onthou raak nooit minder nie. Maar dis nou al ‘n mooi onthou. ‘n Onthou met ‘n lag en so nou en dan ‘n traan. En soms ‘n paar trane in die stort, soos vanoggend.… Continue reading 13 Augustus 2012